Farida voor die Magistraat

Die tyd toe Farida se man skielik gesterf het, was vier van haar 5 kinders nog op skool. Hy het haar ‘n bietjie geld nagelaat en ‘n motor-kar. Sy was toe 42 jaar oud. Farida het hard gewerk om vir die kinders te sorg, en om hulle skoolgelde te betaal. Haar familie kon haar ‘n […]

Wie is die 144,000 in Openbaring?

“En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. (2) En ek het ‘n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid […]